404 Les Mouettes
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
404 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die vierdie verdieping van 'n gebou in die kusdorp Ballito.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisarea en 'n badkamer. Daar is lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n wasbak, toilet en stort. Die kamer het 2 enkelbanke voor 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel het ook 'n klein omsetter indien daar kragonderbrekings is en dit voorsien krag aan die TV, WiFi en 1 lig.
Die kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot hulle eie aparte ingang en veilige parkeerplek, asook die gemeenskaplike swembad en braai-area.
Slaapplek
’n Bespreking by 404 Les Mouettes sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 75
Jaar gelys 3
Ligging
- Compensation Kusweg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 404 Les Mouettes het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Kusweg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom