Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

403 on Main

Bachelor Pad
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
Beskrywing

Groot grondvloer-tuinwoonstel met aparte ingang. Die naaste strand is 3 minute se stap weg. Private braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Tariewe is op selfsorg-basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Solder
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dié solderwoonstel op die eerste verdieping beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea met 'n TV met Netflix en DStv, 'n kombuisie en 'n binnebraai-area. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die eenheid is privaat en spog met 'n pragtige berg-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op selfsorg-basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens. Die badkamer het 'n Victoriaanse bad en aparte toilet. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n kombuisie met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, breekware, eetgerei en 'n ketel. Daar is braaigeriewe op die eenheid se balkonnetjie asook gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe is op selfsorg-basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 403, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApjm1UA0NcXO3vSvGgTHJVqvXhdZng1DLnzurxoLYGs2DFgtd2x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 55 5 1 4 403 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406453 19.267769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem