34 La Vista
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: La Vista 34, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R840 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
La Vista is ’n grondverdiepingwoonstel geleë in ’n sekuriteitskompleks in Mtwalume aan die Suidkus van KwaZulu-Natal tussen Scottburgh en Hibberdene.
Dié ateljee-woonstel het lugversorging en 'n oopplan-kombuis, slaaparea en leefarea. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed slaapbank. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, bad, aparte stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder te bring. Daar is ook gemaklike sitplek en 'n slaapbank. Die eenheid lei na die braai-area. Die 2 skuifdeure in die eenheid het albei 'n Trellydoor-veiligheidshek.
Ongelukkig het die eenheid nie 'n motorhuis nie.
Die woonstel is in 'n veiligheidskompleks met 24 uur-sekuriteit. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens met 4 gemeenskaplike braaiers, trampoliens, klimrame en swaaie. Die kinders kan veilig in die hele kompleks speel. Die swembaddens is omhein.
Geen WiFi is beskikbaar nie.
Slaapplek
’n Bespreking by 34 La Vista sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Emsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 6
Ligging
- La Vista 34, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 34 La Vista het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mtwalume Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: La Vista 34, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom