3 Driftwood
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-kusweg 56b, Driftwood 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 195 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
3 Driftwood is 'n luukse selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in 'n veilige kompleks teen Ballito se strand. Gaste het toegang tot die tennisbane en swembad in die kompleks, en die kompleks bied direkte toegang tot die Clarke Bay-swemstrand. Die strand is met haainette en lewensredders beveilig, en die getypoel is lekker naby. Die kompleks is net 600 m van 'n supermark, verskeie restaurante en winkels af.
Die woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n lieflike see-uitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer met 'n hoekbad, stort en 'n toilet. Al die slaapkamers het plafonwaaiers en gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.
Die leefarea het lugversorging en is stylvol ingerig met 'n TV met 'n DVD-speler en DStv, en lei na 'n stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die see.
Die woonstel is baie veilig met 'n alarmstelsel en veiligheidshekke. Daar is ook 'n veilige toesluitmotorhuis vir 1 voertuig en oop parkeerplek vir besoekers.
Slaapplek
’n Bespreking by 3 Driftwood sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolandè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 8
Ligging
- Compensation-kusweg 56b, Driftwood 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Driftwood het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-kusweg 56b, Driftwood 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom