Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Place

Happy Place
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Seaview Kaya bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het gratis WiFi en die ligte sal tydens beurtkrag aan bly. Buite is daar 'n lekker houtdek met hangstoele. Daar is ook 'n tuin en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die huis is verbode. Moet asb. nie stompies in die tuin gooi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kinders vanaf 10 jaar oud word toegelaat.
Wees asb. bedagsaam teenoor die bure, veral na 23:00.
Die verblyf is bo 'n selfsorgeenheid wat ook deur gaste gebruik word.
Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ligte en WiFi werk gedurende beurtkrag.
Indien meer as 4 gaste wil bespreek kan Happy Place as 'n ekstra eenheid bespreek word.
'n Breekskadedeposito word vereis.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9ab10cabd457b8ee013bfc42a6d057353d535217b7e69c970c832a8e2152aed7b0aef3d31febd3131553da6b1a607be3f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 2822 Clarens Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem