28 B Lorea
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Reagan A - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Die eienaars Johan en Dina was baie vriendelik.
Ameerah S - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful and tranquil environment.
Cobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed.
Neil E - Jan 2024
Algehele gradering
Was fantasties.
Ronnie B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker weer gehad, en so baie dinge om te doen in Mosselbaai omgewing.
Jessica S - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het dit baie geniet, veral die see-uitsig. Die atmosfeer en wat die plek aanbied vir mense.
Mike S - Apr 2023
Algehele gradering
Super amazing.
Chantelle G - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly.
Renette R - Apr 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Aishwarya B - Feb 2023
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Tony H - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige, goed geleë en rustige plekkie. Al die nodige geriewe.
Hans D - Des 2022
Algehele gradering
Briljant.
Roweena A - Nov 2022
Algehele gradering
Onbergeetlike geseende weekend.
Fairuz C - Nov 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Lezanne V - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi plek!
Jeanine Genevive L - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Corrie F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alle toerusting werk 100%.
Luthando L - Jul 2022
Algehele gradering
Great place lovely house very spacious and comfortable everything you need is there lovely for a family looking for a nice weekend and family time.
Marshall A - Jul 2022
Algehele gradering
Daars nie woorde wat ons kuiertjie kan beskryf nie. Dit was hemels.
Marthie V - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Harry G - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in 'n ruim, moderne en gerieflike huis vir 6 persone.
Andrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful stay.
Timothy T - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en almal vriendelik.
Charlene H - Okt 2021
Algehele gradering
It was very enjoyable and I will definitely recommend it. Very happy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Baie gelukkig.
Eienaars was gasvry en vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Douglas E - Jul 2021
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Lees meerSonja S - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
28 B Lorea se terugvoer
Baie dankie en julle is meer as welkom om weer te kom kuier in ons plekkie.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loreastraat 28 B, Danabaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom