Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Bronze Beach Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 050 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

25 Bronze Beach Penthouse is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks, in die hartjie van Umhlanga, geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin en vriende, aangesien dit 'n see-uitsig bied en 'n swembad op die perseel het.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Al 3 slaapkamers het lugversorging, toegang tot 'n groot balkon en 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer in die hoofsuite het 'n bad en 'n stort, en die ander 2 badkamers het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die dakwoonstel het 'n kuierarea met 'n tweede yskas-vrieskas en braaigeriewe. Die stapeldeure lei na 'n balkon met sitplek waar gaste die uitsig kan bewonder. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Bronze Beach Penthouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 25 Bronze Beach Penthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 92

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 25 Bronze Beach Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7fa6bbebc5fbc9adf2946b11327c9ded5fdefbabfe471144f0b325e00a6020571afd42575347ecfe670b3893530a10ec91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7184702 31.0911687
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem