Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23B Sovereign Sands

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
- Let asb. daarop dat die eenhede naby mekaar is, harde musiek of oormatige geraas tussen 22:00 en 07:00 word nie toegelaat nie. Enige geraas kan vanaf die balkonne gehoor word, en gaste word gevra om ander gaste in gedagte te hou.
- Partytjies word nie toegelaat nie.
- Gaste moet die beheerliggaam se bepalings, voorwaardes en reëls aanvaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvotistraat, Sovereign Sands 23B, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9181e4e8af120cdfcf51705c46a339a12b1539a3cc656992d6c2c91cdeb390e37d30812a6bc0a394bad2f7bf64f254b7393d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Umvoti Street Sovereign Sands 23B 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.366668548185 31.35559142865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem