Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

23 Key Largo

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 102

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 23 Key Largo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C
Gesin met tieners

Rustig, gemaklik.

Ons het die verblyf geniet en sal vir seker weer gaan. Dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia E
Gesin met klein kinders

Desember 2023.

Eenheid skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dedre T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dedre T
Saam met vriende

Heerlik gebly, lekker skoon swembad, maklik om op die strand te kom.

Ons het baie lekker gebly, dit was skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamari S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

Wat 'n pragtige eenheid. Eienaars is vreeslik vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons vreemde tye te akkommodeer. Ek sal beslis weer daarheen gaan en sal hulle beslis aanbeveel. Vir die toekomstige besoekers, pas asb. die mense se plekkie op, daar is soveel moeite gedoen om dit pragtig te kry, hou dit asb. so.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 4)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Topham-weg 5, Key Largo 23, Doonside, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe701b11aae6200bb8a8c02938d95269ee85a3e3189c42847c9b079fa4fb99fadb9c289340c6e36276b3f5d1f9035158d01e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 Topham Road 23 Key Largo 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.072387992639 30.873925451555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem