Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

210 @ Nautica Apartments

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R460 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Slegs 1 voertuig word in parkeerplek 71 toegelaat.
Respekteer asb. die bure deur geraasvlakke tot 'n minimum te beperk.
'n Maksimum van 4 gaste word toegelaat.
Rook is in die woonstel verbode. Indien gaste nie hierby hou nie, sal 'n boete gehef word en gaste sal gevra word om die woonstel te verlaat.
Alle vullissakke moet na onder langs die hoofhek geplaas word.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Ekstra skoonmaakdienste is op versoek beskikbaar.
Kinders mag nie sonder toesig wees nie.
Die woontel en perseel word op eie risiko gebruik.
Die eienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige beserings, verlies of skade nie.
Die woonstel word via trappe bereik en mag dalk nie geskik wees vir ouer gaste, of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceecb9cf666af6411b1e29b2d2c988019c2de96da394c196cb704c0824bc75032bb1685042adb7af1b2202b6c93045326b32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 1 Bakke Street De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1723302 22.1229133
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem