Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

201 Oyster Quays

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die maksimum van 6 gaste in die eenheid mag onder geen omstandighede oorskry word nie. Indien nie gehoor gegee word aan hierdie reël nie, sal die ekstra persone onmiddellik moet ontruim, of die bespreking word sonder enige terugbetaling gekanselleer.

Onder geen omstandighede word studente toegelaat of besprekings waar al die persone onder 25 is nie. Indien nie aan hierdie reël gehoor gegee word nie, sal onmiddellike uitsetting die gevolg wees, sonder enige terugbetaling.

Die woonstel word daagliks gediens behalwe op Sondae en publieke vakansiedae.
Hierdie is 'n rook-verbode woonstel. Rook word slegs op die stoep toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lighthouse-weg 2B, The Oyster Quays 201, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c462cd71d202f2afbbab4d8c95af15d3d4707fc765fd590c8c825cf1878ea1ba4a964b4cbde153d23e8dc565569a1e609be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2B Lighthouse Road 201 The Oyster Quays 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.727774897057 31.086686259733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem