Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Tomeros

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R850 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes te aanvaar soos deur die bestuur verskaf met bespreking.

Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen harde geraas tussen 21:00 en 08:00 nie.
Geen kinders mag sonder toesig in die swembad wees nie.
Geen glas in die swembad nie.
Houtskoolbraaiers kan by die swembad gebruik word.
Geen rook binne die eenheid nie.
Maak asb. seker dat alle vensters en veiligheidshekke gesluit is wanneer jy die eenheid verlaat.
Parkeer asb. in die motorhuis of in 'n aangewese oop parkeerplek. Parkering voor die motorhuis blokkeer die oprit.
Die eenheid het 'n omskakelaar wat net die TV, dekodeerder en luidspreker kan aandryf.
Plaas alle sleutels en afstandbeheerders in die potloodsakkie. Sluit asb. die veiligheidshek en voordeur, sit die 2 sleutels terug in die sleutelboksie en skommel die slot.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 36, Tomeros 19, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc17f011d087cbd123269aae1354edcce377b8aaa20cee4d2407993e33ffbcbf7b1537fcb5b51540c8b94b40b8d7b62d4e9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 36 Broadway Street 19 Tomeros 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -30.83882968904 30.390199917267
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem