18 Forest Apartment, Dunkirk
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
18 Forest Apartment, Dunkirk is 'n selfsorg-eenheid wat op Dunkirk Estate in die bekoorlike Ballitoville aan KwaZulu-Natal se Noordkus geleë is. Die subtropiese klimaat bied lieflike weer wat dit die ideale bestemming vir toeriste, gesinne en groepe vriende regdeur die jaar maak.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n wasbak het. Boonop is daar nog 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, verskeie toebehore, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het lugversorging, gemaklike rusbanke, 'n TV en gratis WiFi.
Buite is 'n etenstafel met stoele waar gaste die uitsig kan bewonder.
Gaste het toegang tot die landgoed se terras met 'n uitsig oor die swembad, asook die landgoed se gemeenskaplike swembad en braai-area. Dunkirk Estate het ook 'n kinderspeelgrond en 'n piekniekarea.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is heeldag sekuriteit.
Slaapplek
’n Bespreking by 18 Forest Apartment, Dunkirk sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 23
Resensies 7
Maande gelys 10
Ligging
- Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Salt Rock Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salt Rock-weg 1, Dunkirk Estate, Ballitoville, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom