Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 202 A

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat daar konstruksiewerk langsaan vanaf September 2023 plaasvind.

Neem asb. kennis dat daar vanaf September 2023 vir 6 maande lank bouwerk by die gebou langsaan sal plaasvind. Hierdie woonstel is oorkant die gebou en behoort nie deur die geraas geraak te word nie. Dit kan egter nie gewaarborg word nie. Vanaf Oktober 2023 behoort die geraas minder te wees. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit vir ons gaste mag veroorsaak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 202A, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA221dbed41874c075e9c4def0452a51143602fa7525605609ee868c4fcf214bd9f41793b502f1865caade7793f94c1ec75f73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 17 Marine Drive Apartment 202A 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421444 19.236222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem