Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 102

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die instansie is ingelig dat daar vanaf Sep. 2023 vir 6 maande bouwerk aan die gebou langsaan sal plaasvind. Hierdie woonstel is aan die ander kant van die gebou en behoort nie deur die geraas geraak te word nie, maar dit kan nie gewaarborg word nie. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat dit vir gaste mag veroorsaak.

Daar vind tans konstruksie aan die gebou langsaan plaas wat geraasversteuring vir gaste by 17 Marine kan veroorsaak. Ons is ingelig dat die oorblywende werk aan die binnekant is, so geraasvlakke behoort laer te wees. Daar sal nie oor naweke gebou word nie, maar kan ongelukkig nie dit waarborg nie. Ons het ons tariewe dienooreenkomstig aangepas. As jy besluit om te bespreek, hou dit asb. in gedagte. Dit is heeltemal buite ons beheer en ons vra omverskoning vir enige steurnisse wat gaste mag ervaar.

Beurtkrag is die term wat gebruik word wanneer krag van 'n spesifieke geografiese ligging van die land afgesny word om druk op die nasionale elektrisiteitsnetwerk te verminder. Suid-Afrika ervaar tans verhoogde beurtkrag en dit is waarskynlik dat alle reisigers dit tydens hul verblyftydperk sal ervaar. Alhoewel dit heeltemal buite ons beheer is, doen ons ons bes om ons gaste op hoogte te hou van die beurtkragskedule en het ons noodligte in die lys verskaf. Maar wees asb. bewus daarvan dat alle elektriese toestelle en geriewe buite werking sal wees tydens beurtkrag (insluitend die hysbak). Doen asb. navraag hieroor voor julle bespreek om enige onduidelikheid uit die weg te truim.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marine-rylaan 17, Woonstel 102, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa62652f156a1e125aa22c21fd871ce0c6d5561d7e67363f1da590edbe1524478386ac0ab9a779ae59353ead8a113835209f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 17 Marine Drive Apartment 102 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421845695535 19.235638976097
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem