17 Manzini Chalets
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
-
Selfsorg.
2 toiletrolle, 'n vullissak en 'n opwasmiddel word voorsien.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is verbode binne. Gebruik asb. die balkon.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Geen besoekers mag oorslaap nie.
Gaste moet asb. enige gebreekte items vervang voordat hulle uitklok.
Die eenheid sal met aankoms skoongemaak word. Indien addisionele skoonmaakdienste benodig word, kan dit teen ’n ekstra koste gereël word.
Gaste moet asb. vensters en deure toe hou wanneer hulle die eenheid verlaat aangesien daar ape in die area is wat chaos in die plek kan veroorsaak.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: McKenzi-straat 100, 17 Manzini Holiday Resort, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom