Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Bronze Beach

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 93

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 17 Bronze Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Heinrich Georg D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich Georg D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment is stunning and clean, and the service is excellent.

Excellent! This apartment with the magnificent view and its exclusive interior is highly recommendable! I'll definitely come back again .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elrinet C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrinet C
Gesin met tieners

Heerlike tyd!

Ons het regtig lekker gebly! Die woonstelblok is direk op die strandfront, so die uitsig is fantasties! Ongelukkig het die weer nie saamgespeel nie, so die tyd op die strand self was min. Die woonstel is modern en netjies, skoonmaakdienste baie goed. Daar is oral veiligheidshekke, en die deure kon dus heeltyd oopbly. Daar is 'n inverter in die woonstel, maar ongelukkig is dit deur die weerlig beskadig. Sal vir seker weer hier bly. Daar is 'n swemstrand direk voor die woonstel, maar die hoofstrand is slegs 'n paar honderd meter verder, met restaurante baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAneuvlR5zrkV47aFnIM0XduS405XgPVIKmRuTksMjQR0TJmn78r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718506647219 31.091236143378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem