16 Cabanas del Mar
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Feb 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 39, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 440 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
16 Cabanas del Mar is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Warner Beach, Amanzimtoti. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aan die kus, aangesien die kompleks met 'n swembad spog.
Dié woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelslaapbank vir kinders en 'n TV.
Die skuifdeur lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Die kompleks bied ook direkte toegang tot die strand.
Slaapplek
’n Bespreking by 16 Cabanas del Mar sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Leandrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 5
Ligging
- Ellcock-weg 39, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 16 Cabanas del Mar het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 39, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom