Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Hawaan View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die verblyf word via trappe bereiki en dit dus nie geskik mag wees vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Rook word slegs op die dek toegelaat.

Geen harde musiek word toegelaat nie.

Die eenheid word voor en na gaste se verblyf skoongemaak, tensy die gas langer as 3 nagte bly, dan sal dit na 3 nagte skoongemaak word, maar die skoonmaker kan egter ook inkom, afhangende of dit een van haar werksdae is. 'n Wasgoeddiens kan vooraf gereël word indien nodig.

Linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Daar is 'n kas wat kan sluit vir waardevolle items.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 86, Hawaan View 14, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd9f9eae2f504265a956939bb86d6b461702f3cd7b52e91e40f181f40043c3a81f9bac9901f61503e1852439ca662ee7b662?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 86 Lagoon Drive 14 Hawaan View 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.715047767559 31.092322489619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem