Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

138 on Sir Harry Smith Avenue

Selfsorg
Chalet vir 6
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet vir 6 gaste beskik oor 3 slaapkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, panne, eetgerei en breekware toegerus. Daar is gratis WiFi. DStv is slegs beskikbaar as gaste hul eie dekodeerder saambring; daar is wel OpenView.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

R150 deposito moet betaal word om die poolstokke en tafeltennisrakette te huur.
Geen besoekers of oorbespreking word toegelaat nie.
Die stiltetydperk is tussen 22:00 en 08:00 aangesien ons in 'n woongebied geleë is.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
Maksimum 2 voertuie per eenheid word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet vir 9
Vanaf
Vanaf R1 400
per eenheid
  • Plek vir 9 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalet vir 9 gaste beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging. Die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n waaier teen die muur wat met 'n afstandbeheer werk. Die ander slaapkamers het draagbare waaiers. Linnegoed word voorsien. Die leefarea het 'n etenstafel, sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, panne, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 2 slaapbanke. Daar is gratis WiFi. DStv is slegs beskikbaar as gaste hul eie dekodeerder saambring; daar is wel OpenView.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

R150 deposito moet betaal word om die poolstokke en tafeltennisrakette te huur.
Geen besoekers of oorbespreking word toegelaat nie.
Die stiltetydperk is tussen 22:00 en 08:00 aangesien ons in 'n woongebied geleë is.
Geen geraas of partytjies word toegelaat nie.
Maksimum 2 voertuie per eenheid word toegelaat.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir Harry Smith-laan 138, Palm Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc28a9530b6c4ded64bcd67f1cf73caadf1b54311aadc3aef28db3fa42a2b6889f7ad6c9b57e015444b02a462518777a84ced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 138 Sir Harry Smith Avenue Palm Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.985714028455 30.270973668476
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem