11th on 6 Avenue
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 koningingrootte-beddens en 1 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, yskas en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaars op die perseel op die boonste verdieping woon en die eenhede het 'n aparte ingang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bernadi beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die kombuis is ten volle toegerus met 'n gasstoof, yskas en 'n mikrogolfoond. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die eienaars op die perseel op die boonste verdieping woon en die eenhede het 'n aparte ingang.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11de Laan 6, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom