Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

116 Nkwazi Drive

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R475 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Dit is 'n verkorte weergawe, 'n omvattende weergawe is op aanvraag beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die huis via trappe bereik word en moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Rook binnenshuis is verbode.
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf so gereël is en slegs met die eienaars se goedkeuring.
Geen groepe, studente, matrieks, of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak net vir gesinsvakansies voorsiening.
Funksies of partytjies van enige aard word nie toegelaat nie.
Geen lewende diere mag op die perseel geslag word nie.
Dit is 'n huis in 'n residensiële dorpie, geraasvlakke moet dienooreenkomstig laag gehou word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n bewaringstrook en vuurwerke is verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 625
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 625
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R5 625
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 116, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb91b124207b87257fec59dfdd453a7e875eb8963d30b6a292aad2449a4244c5ef6db5533e7a3b75771f4abb7731011cf88df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 625 per nag (plek vir 12) 116 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.287135275297 31.438190771724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem