Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

103 La Cabina

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2024 tot 30 Dec 2024 en 01 Jan 2025 to 30 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode in die eenheid en 'n boete sal gehef word indien gaste hierdie reël oortree. Gaste kan buite op die stoep rook, maar die skuifdeur en vensters moet dan toegemaak word sodat die rook nie die huis binnedring nie.

Die eenheid is beperk tot 'n maksimum van 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders. Geen gaste waarvoor daar nie bespreek is nie mag die eenheid beset nie.

Geen groepe vriende onder die ouderdom van 25 word toegelaat nie.

Gaste mag nie items uit die eenheid verwyder nie en geen meubels mag rondgeskuif word nie.

Enige beskadigde items sal vir die gas se rekening wees.

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Let wel: Reg van toegang voorbehou

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coralweg 10, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab19f1f7fc80cb002d043667b72a8545936c1e5afe362a2e2c9febf3b70d5f1e0a05e228d55a3b1496319cbcd721264c8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 10 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8186927 18.4763597
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem