1 On Sonnet
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R765 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
1 On Sonnet bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell, wat in die Noordelike voorstede van Kaapstad, naby Nitida Wine Farm geleë is.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Twee kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. 'n Draagbare bad vir klein kinders is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
1 op Sonnet 2 het slaapplek vir 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel en 'n lugbraaier toegerus. Alle breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.
Daar is ook 'n braai waar gaste hul maaltye kan voorberei. Die verblyf het 'n omsetter.
Die verblyf is 3.2 km vanaf Capegate Shopping Centre wat met verskeie winkels, kroeë en restaurante spog. Bossa Vredekloof is naby die verblyf.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hilda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande gelys 9
Ligging
- Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 On Sonnet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenfell Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom