Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1 On Sonnet

Selfsorg
1 On Sonnet
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

1 On Sonnet bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Brackenfell, wat in die Noordelike voorstede van Kaapstad, naby Nitida Wine Farm geleë is. Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Twee kinders kan teen 'n ekstra koste geakkommodeer word. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. 'n Draagbare bad vir klein kinders is beskikbaar. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, lugbraaier, koffiemasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n braai waar gaste hul maaltye kan voorberei. Die verblyf het 'n omsetter. Die verblyf is 3.2 km vanaf Capegate Shopping Centre wat met verskeie winkels, kroeë en restaurante spog. Bossa Vredekloof is naby die verblyf.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie 'n stil woongebied is, daarom word geen harde geraas of partytjies toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
1 on Sonnet 2
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

1 op Sonnet 2 het slaapplek vir 4 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 driekwartbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof-oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, ketel en 'n lugbraaier toegerus. Alle breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Die verblyf is sentraal in 'n stil woonbuurt, naby winkelsentrums, wynplase en 'n oorvloed restaurante geleë. Dit bied ook maklike toegang tot alle groot snelweë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie 'n stil woongebied is, daarom word geen harde geraas of partytjies toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonnet-singel 1, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37a5d29f97ea1cc6d961d17c564c937c81854660c6f5bcc9085f850d1dc7c869e86ff91e71f3a116c87c1eaac1d0d6d775fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1 Sonnet Crescent Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8694329 18.6839022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem