Indien jy Welkom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Welkom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welkom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welkom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Welkom akkommodasie
Bladsy 7 - 47 lekke plekke om te bly
Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die noordelike Vrystaat geleë. De Rust lê op 'n 682...
Country Guest House is 'n ruim huis in die De Rust Private Natuurreservaat in Odendaalsrus. Dit bied ruim en gerief...
Hermanus Cottage is in 'n veilige, omheinde wildkamp met 'n uitsig oor 'n dam op 'n plaas in die Vrystaat geleë. D...
At Home Guesthouse het gastekamers en is in Ventersburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oo...
Sunflower Guest House bied gerieflike verblyf in 3 gastekamers en 'n selfsorghuis in Ventersburg. Dié gastehuis bie...
Die Gewel Self-catering Guest House bied luukse selfsorgverblyf in Ventersburg wat nuut opgeknap is. Dié gastehuis ...
Third Rock Gastehuis is 'n kenmerkende woning wat uit die Anglo-Boereoorlog dateer. Dit is in die hartjie van Vente...
Bundu River Lodge is 'n selfsorg-vakansiebestemming sowat 16 km vanaf Ventersburg langs die N1. Dit bied 'n rustige...
Wesselsbron Lodge bied gerieflike verblyf met 'n ontspanne atmosfeer en uitstekende geriewe. Die lodge is in Wessel...
Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ...