Indien jy Waterberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waterberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waterberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waterberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waterberg akkommodasie
706 lekke plekke om te bly
Monash Guest Inn bied bekoorlike verblyf met uitsigte op die berge van Thabazimbi. Dit is gerieflik naby die middes...
Vir Altyd is 'n selfsorghuis in die ekodorp Leeupoort, sowat 70 km vanaf Bela-Bela en 50 km vanaf Thabazimbi in die...
Langkloof 1919 bied verblyf op 'n plaas in die Waterberg-biosfeer naby Rankinspas. Die plaas is in 1919 gekoop en d...
Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë...
Kom tot Rus is 'n pragtige grasdak-selfsorghuis in Mabalingwe Natuurreservaat. Die eenheid maak van sonkrag gebruik...
Skurwebank Lodge skuil in die hartjie van die Waterberge in Limpopo en bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf. Di...
LaPumba is ’n selfsorgeenheid in die Leeupoort Vakansiedorp in Limpopo. Leeupoort Vakansiedorp is 72 km vanaf Bela-...
Groendraai River Cottages skuil net 15 km buite Vaalwater tussen die Waterberge en bied 'n ontspannende bosvelderva...
Twiga Lodge bied selfsorgverblyf in die Mabalingwe Natuurreservaat, net 2 uur vanaf Johannesburg en 25 km vanaf Bel...
Sekelbosgat is in die pragtige Mabalingwe Reservaat en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en gesi...