Indien jy Vleesbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Vleesbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vleesbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vleesbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Vleesbaai akkommodasie
Bladsy 9 - 16 lekke plekke om te bly
Net Bietjie See is 'n bekoorlike huis in Danabaai, Mosselbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die s...
Breaker View is 'n rustige ateljee-woonstel met 'n 180°-uitsig oor die see, 350 m vanaf die strand, langsaan 'n gro...
SeaView Cottage in Danabaai het slaapplek vir 3 gaste en 'n 180º-uitsig oor die see. Dié ateljeewoonstel het 'n du...
Dana Baai Huis bied gehalte-verblyf vir 'n groot familie of groep vriende, binne stapafstand van die strand, en nab...
Dempies C-uitsig is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Danabaai, ...
111 On Heide is 'n lieflike tweeslaapkamer-selfsorgeenheid op die grondverdieping van 'n gebou in Danabaai, Mosselb...
Janzelle Seaview is 'n pragtige selfsorghuis met 6 slaapkamers wat in Danabaai, naby Mosselbaai op die gewilde Tuin...
Huisie by die See is 'n tweeslaapkamerwoonstel net onder die hoofhuis. Die woonstel het 'n privaat ingang en parkee...
C-Chill is 'n pragtige selfsorghuis in Mosselbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n onvergeetlike verblyf met familie en vri...
Rus By Die See is in Danabaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende naby die strand, winkel...