Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
88 lekke plekke om te bly
Green Kalahari Guesthouse bied gemaklike en stylvolle akkommodasie en is in Oosterville, Upington in die Noord-Kaap...
ChriZelo Self-Catering Units is in Upington en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, paartjie of sakereisiger. Di...
Ditsem Gasteplaas bied slaapplek aan gaste langs die Oranjerivier. Dis net 10 minute se ry vanaf die Upingtonbrug l...
Kanniedood Gastehuis is in Upington geleë en dit is 'n gerieflike oornagkamer aan die eienaar se hoofhuis, met 'n p...
Kleinbegin Olienhout Apartment beskik oor 2 aprte eenhede en is in Florapark in Upington geleë. Dit is die perfekte...
The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. D...
African Vineyard Boutique Hotel & Spa is naby Upington en Keimoes in die Noord-Kaap en dit is in die luisterryke wi...
BeMyGuest is 'n gastehuis in Upington wat hoogs aanbeveel word deur die AA. Die B&B is ideaal vir 'n enkelpersoon, ...
The Oasis Hotel is in Upington en bied moderne, stylvolle en gerieflike verblyf vir sake- en ontspanningsresigiers....
Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel ...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer