Indien jy Upington besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Upington.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Upington Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upington accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Upington akkommodasie
Bladsy 9 - 88 lekke plekke om te bly
Ambiente Budget Accommodation bied selfsorgverblyf teen spesiale tariewe vir groepe of kontrakteurs wat op soek is ...
Espérance Guest House bied gerieflike verblyf in Oosterville, Upington, lekker naby Upington Internasionale Lughawe...
Mallsite Guest House is in Upington oorkant die Kalahari Mall geleë. Dié winkelsentrum bied verskeie winkels en res...
At Home is 'n gewilde gesinsgastehuis met meer as 20 jaar se ondervinding in die gastebedryf en 'n unieke, kleurvol...
Laola Guesthouse is in Upington en is die ideale wintervakansiebestemming op die hoofroetes na Namibië. Verblyf wo...
Marikal Guesthouse is in Upington en bied gehalteverblyf aan 'n sakereisiger, familiebesoekers en oornaggaste. Dis ...
Anwil Guesthouse is in Upington in die Noord-Kaap geleë. Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkam...
Kalahari Rus is in Upington geleë, aan die oewer van die Oranjerivier, een van die grootste riviere in Suid-Afrika....
Kalahari Monate Lodge is 13 km noord van Upington op die R360. Kalahari Monate Lodge is reg oorkant die ingang na d...
Beleef die rustige, stil plaaslewe net 12 km buite Upington se sakesentrum. Ons 5 semi-luukse selfsorg-eenhede is r...
Upington is verseker een van die "hotste" plekke in die Noord-Kaap. Dit is gelee op die oewers van die magtige Oranjerivier (een van Suid-Afrika se langste riviere) en is gestig in die jare 1800's toe dit 'n sendingstasie was, vanwaar dit ontwikkel het en in 1884 as 'n dorp erken is. Na sy ontwikkeling... Lees meer