Indien jy Transkei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Transkei.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transkei Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transkei accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Transkei akkommodasie
Bladsy 7 - 113 lekke plekke om te bly
Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl ...
Buffys Surf Bungalow is 'n 6 meter breë rondawel in die natuurskoon Lutsheni aan die Oos-Kaap se Wildekus. Die eien...
Cherry on Top is 'n ruim selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat loopafstand van die hoofswemstrand en strandmee...
Serenity is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Gxarha (Morganbaai). Dié troeteldiervriendelike eenhei...
Safi Suites and Conference Centre bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Mthatha. Dit is die...
Die gesinsvriendelike Morgan Bay Hotel bied gerieflike verblyf met 'n ontspannende seefront-ligging op die Wildekus...
Hierdie privaat kothuis is in die Hole in the Wall Resort wat 8 km vanaf Koffiebaai geleë is en omring deur uitgest...
Melmar bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vakansiehuis in Keimond. Hierdie huis het ’n beskutte tuin en ’n afsta...
Kei Sands - Lucky 13 is 'n gerieflike verblyf-opsie in die pragtige dorp Kei Mouth. Hierdie bekoorlike strandfront-...
The Nuthouse and Die Pophuis bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis en 'n kothuis in Keimond lekker nab...