Indien jy Transkei besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Transkei.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transkei Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transkei accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Transkei akkommodasie
Bladsy 6 - 115 lekke plekke om te bly
The Haven Hotel is 'n gesinsvriendelike avontuurbestemming in die Cwebe en Dwesa Natuurreservate op die Transkei Wi...
Porta Salutis bied selfsorg-vakansieverblyf in Agate Teracce in Port St. Johns. Dit is die ideale opsie vir 'n gesi...
Ocean Valley View bied jou gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n stil doodloopstraat in Gxarha (Morganbaai). Daar i...
Plan B is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Gxarha (Morganbaai) en bied lieflike uitsigte oor die strandmeer...
The Cobbles is op die strand in Keimond geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n strandhuis met 'n lieflike s...
Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vana...
Safi Suites and Conference Centre bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Mthatha. Dit is die...
DeWetsRus is 'n selfsorg-eenheid vir 10 gaste in Keimond met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Die dubbelverdiepi...
Lulubell is in Morganbaai geleë en hierdie eenheid is naby Morganbaai se strandmeer. Dit is ideaal vir gaste wat wi...
Phumla is 'n ruim selfsorg vakansiehuis en bied slaapplek vir 8 gaste in die weskus dorp Kei Mouth. Die huis beski...