Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tankwa Karoo akkommodasie
Bladsy 5 - 92 lekke plekke om te bly
Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R355 tussen Ceres en Calvinia. Ons het 13 permatente tent...
Tula Karoo is in Sutherland geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste. Dié verblyf beskik oor 2 slaapka...
Pa se Engel Oppi Plaas is op 'n skaapplaas geleë. Dit is ongeveer 20 km vanaf die koue Sutherland-streek en is idea...
Snyderskloof Karoo Cottage is 'n bekoorlike kothuis wat van klip uit die veld gebou is. Dit is versteek op 'n prent...
Die Calvinia Hotel, in die hartjie van Calvinia, bied gerieflike verblyf. Dié historiese juweel het 'n ryk geskiede...
The V8 Guest House is in die bekoorlike dorp Sutherland geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir motorliefhebbe...
Die Dorphuis is in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington op pad na die Kgalagadi geleë. Die gastehuis bied ...
Baroe House is 'n bekoorlike vakansiehuis in die skilderagtige dorpie, Sutherland in Suid-Afrika en bied gerieflike...
Little Artist Cottage is in die dorpie Sutherland geleë. Die kothuisie is tipies van die Karoo-styl, maar is modern...
Kleine Hansie Kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 3 gaste in die Karoodorpie, Sutherland. Die oopplan-kothuis het '...