Indien jy Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Strand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Strand akkommodasie
Bladsy 3 - 288 lekke plekke om te bly
208 Monaco Gardens is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die seefront in die veilige Monaco Gardens-kompleks. Dit is i...
Hibernian Towers 1303 is in Strand, Kaapstad en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby ...
Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Lochnerhof. Dis net 600 m van die strand af en Busamed...
Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die tiende verdieping wat ongelooflike uitsigte oor Valsbaai, Tafelb...
Nautica Strand Suid is 'n gerieflike en netjiese selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in Van Ryneveld, net 200...
Hill House is in die stil woonbuurt Strand-Noord geleë. Dit is net 300 m van die strandfront af en 21 km van Kaapst...
Oceanpearl 209 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die Ocean Breeze Hotel in Strand. Dit is 'n privaat eenheid wat...
Ocean Escape is 'n selfsorgwoonstel in die Red Coral-kompleks wat in die Strand, Wes-Kaap geleë is. Dit is die idea...
Ashley On Beach 1108 Penthouse Style is op die boonste verdieping en bied 180²-uitsigte oor die see. Dit kyk uit oo...
Tranquil Secure Coastal Apartment is 'n selfsorg-eenheid in Strand. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende ...