Indien jy Stellenbosch besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Stellenbosch.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stellenbosch Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stellenbosch accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Stellenbosch akkommodasie
277 lekke plekke om te bly
Evergreen Manor and Spa is in Stellenbosch se historiese middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Di...
Hotel Krige is in die historiese buurt van Stellenbosch geleë en is naby die Universiteit Stellenbosch en verskeie ...
Groenvlei Guest Farm bied 'n gastehuis en 3 eenhede op 'n druiweplaas tussen Bottelary Heuwels en Stellenbosch se w...
Paradyskloof Eenheid is 'n privaat eenheid vir 2 gaste in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die Stellenbosch Medicli...
Hartlike gasvryheid wag op jou by Aan-den-Weg, 'n wyn- en roosplaas wat net 10 km van Stellenbosch af geleë is. Gas...
Laanhof is in Stellenbosch, 'n area wat bekend is vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, wynproegeleenthede en iko...
Vredenheim Guesthouse bied 2 bekoorlike eenhede op 'n privaat wyn- en wildlandgoed, net 7 km van Stellenbosch af. D...
De Hoek Manor is ideaal geleë in die historiese middedorp van die universiteitsdorp Stellenbosch. Daar is oorgenoeg...
Boord Guesthouse is in Stellenbosch geleë en spog met wêreldbekende argitektuur. Die suites is baie ruim en geriefl...
Feel @ Home is 5 minute se ry van Stellenbosch se middedorp, plaaslike restaurante, skole en gewilde wynlandgoedere...