Indien jy Somerstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Somerstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Somerstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Summerstrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Somerstrand akkommodasie
Bladsy 7 - 130 lekke plekke om te bly
Sea Renity is 'n ruim en gerieflike selfsorghuis in Summerstrand, Gqeberha. Hierdie vakansiehuis is ideaal geleë, m...
159 Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met 'n panoramiese see-uitsig in 'n veilige kompleks in Hum...
Ocean Living @ Summerseas is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste op die strandfront in Gqeberha (Port Elizabet...
Manor House on 2nd is 'n luukse drieslaapkamerhuis wat sentraal in Gqerberha geleë is en dit is ideaal vir 'n gesin...
Corner House Accommodation is ideaal geleë in die kuswoonbuurt, Summerstrand in Gqeberha (Port Elizabeth), slegs 1,...
Studios on 2nd bed verblyf aan in 2 ateljee-eenhede. Studio 1 het 'n koningingrootte-bed in 'n aparte kamer vir 2 ...
My Little Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Somerstrand. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie...
216 Brookes Hill Suites is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n panoramiese see-uitsig op 'n veilige landgoed in Hum...