Indien jy Sodwanabaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sodwanabaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sodwanabaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sodwana Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sodwanabaai akkommodasie
Bladsy 3 - 26 lekke plekke om te bly
Best of Both is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Sodwanabaai, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir onvergee...
Maak 'n Jol is in die hoofstraat van Sodwanabaai, 'n area wat bekendstaan as 'n wêreldklas skubaduik- en visvangbes...
Nwambu Lodge is 6 km vanaf die iSimangaliso Vleilandpark in Mbazwana, KwaZulu-Natal geleë. Ons bied beide kampeerge...
Sodwana Bay Lodge House 45 is 'n selfsorg-houthuis in Sodwanabaai. Dit is ideaal vir 'n groep of 'n groot gesin wat...
Flat Cat bied gerieflike verblyf sowat 5 km vanaf Sodwanabaai en sowat 4 ure se ry van Durban en 7 ure van Johannes...
Best of Both Camping Site is in Sodwanabaai, KwaZulu-Natal geleë en bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat van die ...
Thonga Beach Lodge bied verblyf wat maaltye insluit en aan die ongerepte noordelike kus van KwaZulu-Natal in die iS...
Mbumbulu Bush Camp is in die Manzengwenya-plantasie in KwaZulu-Natal, 'n area wat bekend is vir sy strande, voetsla...
Makhasa Private Game Lodge skuil in 'n unieke sandwoud in die Munywana Wildreservaat wat net 3 ure se ry vanaf Durb...
Gugulesizwe & Little Gugs bied 'n unieke bosveld-ervaring in struktuurtente op 'n duin met uitsigte oor die kuswoud...