Indien jy Simonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Simonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simon's Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Simonstad akkommodasie
Bladsy 6 - 54 lekke plekke om te bly
Tintswalo at Boulders is in Simonstad en bied luukse verblyf langs die strand met 'n onbelemmerde uitsig oor Boulde...
Octopus Garden is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai in Murdock Valley-Noord. Die huis ...
Blue Bay Studio is 'n selfsorgchalet in Simonstad wat in Valsbaai in die Kaapse Skiereiland geleë is. Hierdie eenh...
Bayview Studio with Ocean View is 'n stylvolle ateljee-eenheid wat in Valsbaai in die Kaap se Suid-skiereiland gele...
15 on Penguin Guest House is op Glen Marine in Simonstad, langs die Kaapse Skiereiland en hier kan gaste ontwaak to...
Delahilcremat bied 2 verblyfopsies op die eienaar se perseel in Glencairn geleë, sowat 3 km buite Simonstad. Die in...
Die Kelkie - Die Anker in Simonstad spog met 'n uitisg oor die hele Valsbaai en bied gerieflike verblyf aan gesinne...
Lighthouse Cabin Cottage is naby Shelly Beach in Simonstads geleë, en bied 'n uitsig oor die see. Hierdie eenheid i...
Ubuntu House bied selfsorgverblyf wat na die see front en is in Glencairn, Wes-Kaap geleë. Hierdie stylvolle, semi-...
Ollava Gastehuis is in Glencairn in die Wes-Kaap geleë. Verblyf word in verskeie eenhede gebied. Die eenhede is Pr...