Indien jy Simonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Simonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simon's Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Simonstad akkommodasie
Bladsy 3 - 53 lekke plekke om te bly
Penguinden is in Simonstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, paartjies of gesinne. Verblyf word in 2...
Amberley House is 'n selfsorghuis in Simonstad. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende. Hierdie huis bied slaapplek...
Boulders Beach House beskik oor 2 eenhede: 'n gesinsvriendelike vakansiehuis wat slaapplek bied aan 6 gaste en voll...
Hierdie luukse penthouse-styl woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n Jacuzzi buite en is geleë in die idi...
A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vloot...
Seaforth Terrace Holiday Apartment bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Simonst...
Sea-Facing Apartment is 'n bekoorlike woonstel in Simonsberg Heights in Simonstad wat ruim en gerieflike selfsorgve...
Villa Coste is hoog teen die berg bo Simonstad geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en die historiese v...
Rocky Beach Holiday Lets is in Froggy Farm, Simonstad, 'n area wat bekend is vir sy mooi staproetes, strande en bes...
Boulders Blue Bed and Breakfast bied gerieflike oornagverblyf in die historiese area van Seaforth, Simonstad wat vi...