Indien jy Sandton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandton akkommodasie
Bladsy 2 - 226 lekke plekke om te bly
The Loft is 'n selfsorgwoonstel in Douglasdale, Sandton en het slaapplek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige w...
Rivonia Premier Lodge is in 'n sekuriteitsarea in die stil woonbuurt Edenburg geleë. Dit bied maklike toegang tot a...
Serene Guest Manor bied B&B-verblyf en is in ’n veilige landgoed met valhekke in Fourways, Johannesburg. Hierdie ga...
Medon Luxury Suites is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Sandton. Die woonstel bied slaapplek aan 4...
OAM The View is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Morningside. Dit is ideaal vir 'n paartj...
Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die ...
Bellgrove Guest House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, g...
Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan ve...
Cottage on Pipers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdiepingkothuis. Die kothuis is op 'n woonerf waar ...
The Pepper Tree B&B is in die pragtige buurt in Sandton geleë en daar is lekker paadjies in Paulshof wat geskik is ...