Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Sandbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Sandbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 61 lekke plekke om te bly
Biki Klein is 'n selfsorghuis in 'n stil, veilige kompleks in Sandbaai, Hermanus. Die kompleks is ideaal geleë sowa...
Bayit Elohim is in Hermanus in die Wes-kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaanroetes, w...
Seapearl Oceanfront Villa en Cottage is teen die kus in 'n stil straat tussen die Sandbaai- en Onrusstrande geleë. ...
Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus se middedorp af...
84 on Main is in Sandbaai, Hermanus geleë en bied selfsorgverblyf vir 6 gaste. Die vakansiehuis is gerieflik gemeu...
Birds Song is in die kusdorpie Sandbaai, net 2 km vanaf Sandbaai se strand, geleë. Die tuinwoonstel bied slaapplek...
Saffron Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis met 1 slaapkamer, ideaal vir 'n enkelreisiger of paartjie. Daar is 'n...
Glenley Place is 'n ruim selfsorgwoonstel in Sandbaai en is 500 m vanaf die strand, 3 km vanaf die Weskus-inkopiese...
Crimson Views is in Sandbaai, Hermanus en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, r...
Providence Villa bied gerieflike verblyf in 'n rustige en privaat kothuis in Sandbaai, Hermanus. Die kothuis is op ...