Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
Bladsy 6 - 143 lekke plekke om te bly
Mooivallei Villa is in Mooivallei Park, Potchefstroom geleë. Gaste kan tussen 4 eenhede kies. Hierdie Villa het sl...
Bakoor Plaas Akkommodasie bied 5 selfsorg-eenhede en 'n boskamp wat op 'n plaas net 20 km vanaf Parys en 40 km vana...
If Not Why Not Guesthouse is in die hartjie van Potchefstroom net 2 km vanaf Noordwes Universiteit. Die ligging bie...
Campus Self-catering is op die Noordwes Universiteit se kampus in Potchefstroom geleë met 24 uur-sekuriteit en toeg...
Viooltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van die eienaars se huis in Potch...
A Tapestry Garden Guest House is by 260 Walter Sisulu-weg 260 geleë, net af van die N12 af. Maak musiek saam met ...
Villa-né Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf wat sentraal in Baillie Park, Potchefstroom, geleë is. Dit is ide...
De La Grace is 'n gastehuis vir onafhanklike reisigers in Potchefstroom. Daar is 1 eenheid met 'n waaier wat slaap...
Grace B&B is 'n sefsorgwoonstel wat rustige verblyf in Potchefstroom bied. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste...
Aloe Haven is op ‘n plaas 12 km buite Potchefstroom. Dié houthut het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer,...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer