Indien jy Ventersdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ventersdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ventersdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ventersdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ventersdorp akkommodasie
Dejandri is aan die oewer van die Rietspruitdam naby Ventersdorp in Noordwes geleë. Dejandri bied 'n rustige omgewi...
Wawiel Country Lodge bied puik verblyf 13 km van Ventersdorp af. Dit is ideaal vir reisigers en vakansiegangers. Ko...
Inyala Game Lodge is ideaal vir 'n gesin of vakansiegangers en skuil tussen Ventersdorp en Potchefstroom. Dié lodg...
SeMoer is 'n eksklusiewe bestemming ongeveer 35-minute se ry vanaf Potchefstroom in Noord-Wes. Die huis vorm deel v...
Turffontein Farm is op 'n 2500 ha-plaas sowat 30 km van Potchefstroom af. Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik o...
Droombos Plaashuis is 'n lieflike huis op 'n plaas 29 km buite Potchefstroom. Die huis bied slaapplek aan 8 mense e...
Klipfontein Game Reserve is naby Potchefstroom en bied die ideale verblyf vir 'n gesin wat lief is vir die natuur. ...
Bietjie Bosveld Lodge is ’n privaat eiendom op ’n pragtige landskap in die Oudedorp-area, net 16 km vanaf Potchefst...
Anderland - De Oude Melkstal is op 'n lieflike plaas aan die oewer van die Mooirivier in Potchefstroom. Daar is 'n ...
The Boathouse is 'n bekoorlike selfsorgkothuis langs 'n meer. Dit is sowat 10 km vanaf Potchefstroom geleë en bied ...