Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 9 - 212 lekke plekke om te bly
Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van...
KwaThula is 'n lugtige, meervlakkige, afgewitte strandkothuis met uitstekende uitsigte. Dit is net 100 m vanaf die ...
Paternoster Place is die oorspronklike tuiste van die Pharo-familie en is al in 1911 gebou. Die plek is opgeknap en...
Zula Beach House and Cottage is 'n pragtige grasdak-eiendom met 'n uitsig oor die sandduine en die uitgestrekte baa...
Klipmossel bied pragtige, moderne selfsorgwoonstelle in die stil area van Bekbaai in Paternoster en dis sowat 300 m...
Dune Ridge Main House is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis op Bekbaai se strand, in Paternoster geleë. Die eenheid he...
Sandpiper is 'n selfsorgeenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika. Dié h...
Lilla's Landing is 'n lieflike dubbelverdieping-strandhuis in Paternoster. Dit is reg op die strand met lieflike se...
Craylord is 'n groot gesinshuis in Paternoster, 'n klein, skilderagtige vissersdorpie aan die Weskus. Die huis bes...
Ahoy Farmhouse 2 is in die sonderlinge vissersdorpie, Paternoster, aan die Weskus geleë. Die plaashuis is 'n groot,...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer