Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
Bladsy 3 - 212 lekke plekke om te bly
The Loft is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n grasdak teen die strand in Bekbaai, Paternoster, 'n rustige vissersd...
Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Pa...
De Visschuur is in die middel van die ou historiese woonbuurt Fisherman's Village in Paternoster. Dit is ruim en mo...
Gonana Guesthouse is teen die Bekbaaistrand in Paternoster by die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met 'n o...
The Beach Hut bied vakansieverblyf in Paternoster. Dit is op die pragtige Langstrand geleë. Daar is direkte toegang...
Wanneer jy afsaal by hierdie 4-ster-gastehuis in Paternoster se sanderige wildernis, sal jy voel hoe 'n salige afso...
Paternoster Studio is 'n sonnige oopplan-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié do...
Sea Shack bied 'n unieke, omgewingsvriendelike glanskamp-ervaring op die randjie van die water in die Cape Columbin...
Potters Rest Paternoster bied gemaklike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie, Paternoster. Dié dorpie is een...
Baywatch Guest House is in Mosselbank, Paternoster een van die oudste vissersdorpe aan die Weskus. Gaste sal tuis v...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer