Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Muizenberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Muizenberg akkommodasie
72 lekke plekke om te bly
Townhouse By The Beach is 'n bekoorlike huis wat in 'n omheinde kompleks in Muizenberg geleë is. Dit is 5 minute se...
Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 modern...
Taringa is 'n rustige omgewingsvriendelike tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Muizenberg, maar het sy eie in...
Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte ...
Dawson's Creek is naby Sunrise Beach in Muizenberg geleë. Die gemeubileerde eenheid is naby 'n verskeidenheid resta...
Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë. Daar is 7 gastekamers met slaapplek vir 15 gaste. Da...
Island Breeze Apartment is 'n knus selfsorgkothuis wat deel is van die eienaar se hoofhuis in Marina Da Gama naby M...
Faimes Waterfront Villa is op die waterrand in Marina Da Gama, Muizenberg geleë. Dit is die ideale gesinsvakansieve...
Magical Artist Home is 'n stylvolle selfsorghuis tussen die see en die berg in Muizenberg, baie naby Kalkbaai, St J...