Indien jy Modderrivier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modderrivier.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modderrivier Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modder River accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modderrivier akkommodasie
Bladsy 8 - 4 lekke plekke om te bly
75 on Milner Lodge is 'n B&B langs die N8 in Kimberley. Dié B&B bied 5 en suite-kamers wat elk 'n aparte ingang h...
10 Paul Roos bied gastekamers met moderne afwerkings in New Park, Kimberley en is geskik vir sake- of ontspanningsr...
Komrus is 'n veilige plekkie wat hartlike, Noord-Kaapse gasvryheid en uitstekende diens bied. Dié instansie is sent...
Vetra Amour Guesthouse is in Kimberley en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of diegene wat oornagverblyf soek. ...
At Judy's Guest House bied gerieflike gastehuisverblyf in die stil voorstad van Rhodesdene in Kimberley. Die gasteh...
Dankie Pa Guest House bied luukse verblyf in die hartjie van Kimberley, naby besienswaardighede soos die lughawe, d...
Hello Honey is 'n knus kothuis wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kimberley. Die sentrale ligging maak ...
A La Maison Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oor...
Die Oleander Guesthouse is 'n asemrowende Edwardiaanse huis wat meer as 'n eeu oud is. Dit is sentraal in die geski...
Sleep @ Solomon 8 beskik oor 2 eenhede. Eenheid A is 'n selfsorgkothuis wat apart van die hoofhuis is. Eenheid B is...