Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Milnerton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Milnerton akkommodasie
Bladsy 6 - 179 lekke plekke om te bly
Knightsbridge 1002 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is in d...
Knightsbridge Luxury Apartment - Century City is naby Canal Walk Winkelsentrum en net 3 km vanaf Milnerton Beach en...
Lagoon Beach 225 is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat met asemrowende uitsigte oor die see spog....
Lagoon Beach 127 in Milnerton is die ideale strandwegbreek vir diegene wat 'n romantiese wegbreek of 'n prettige ge...
Luxury in Cape Town is 'n bekoorlike gesinsvriendelike woonstel op die onderste verdieping van The Island Club in C...
Cape Beach Penthouse is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Lagoon View-kompleks in Milnerton met ongeëwenaarde uits...
Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste ...
Kite Surfing Dream Cabin bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Milnerton. Di...
513 Key West bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die vyfde verdieping met lieflike uitsi...
Seaview Elegance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Lagoon Beach, Milnerton, ideaal vir 'n gesin...