Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Midrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Midrand akkommodasie
Bladsy 2 - 79 lekke plekke om te bly
Oaktree Lodge verwelkom gaste al sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van uitstekende gasvryheid. Dié grasdak-l...
The Cottage is 'n grasdak-gastehuis in Midrand, Gauteng. Dit is ideaal vir vakansiegangers, studente, of sakereisig...
Amohela is 'n pragtige, luukse gastehuis, gerieflik geleë in Randjesfontein, Midrand, sentraal geleë tussen Johanne...
93 On New is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Carlswald, Midrand. Di...
Cherry Lodge is in Kyalami in die Midrand geleë, net 'n klipgooi van die Kasteel van Kyalami af. Ons is gerieflik n...
Corporate Executive Apartments @ Aardstay bied luukse, volledig toegeruste selfsorgwoonstelle vir sakelui, konferen...
Phil's Studio is 'n gaste-eenheid op die gasheer se perseel op 'n veilige gholflandgoed in Dainfern, Midrand. Die e...
Country living in the City is 'n selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in 'n perdelandgoed in Midrand, Johanne...
The Olive Tree is 'n selfsorgwoonstel op die eienaars se perseel in Midrand. Die sentrale ligging maak hierdie eien...
Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie va...