Indien jy Malgas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malgas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malgas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malgas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malgas akkommodasie
Bladsy 2 - 23 lekke plekke om te bly
Birdsong Cottage is 'n goed toegeruste selfsorgkothuis aan die oewer van 'n rivier in Malagas, 'n uitbreiding teen ...
Harvest Moon Sanctuary Houseboat 1 bied slaapplek aan 4 gaste op 'n huisboot op die Breederivier in Malgas. Dié hui...
Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2 is 'n huisboot wat geskik is vir 4 in Malagas op die Breederivier. Dié huisboot ...
A Frame House is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf op die Breederivieroewer naby Malgas bie...
Kadie's Landing House is 'n selfsorg-grasdakhuis op die oostelike oewer van die Breederivier in Malgas. Die huis bi...
Brummer House is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis teen die rivier in Malgas. Malgas is 'n klein dorpie aan die oewe...
Ferry View Economy Self-catering Units bied selfsorg-rugsakreisigerslosies aan die oewer van die Breederivier sowat...
Duikers Dash is 'n bekoorlike selfsorghuis wat 'n asemrowende rivieruitsig bied en op die oewer van die Breederivie...
Ashanti House is ’n dubbelverdieping-selfsorghuis met houtpanele en ’n groot tuin voor en agter, sowel as ’n privaa...
Malagas Hotel is 'n gesinsvriendelike plattelandse hotel op die oewer van die Breederivier, in die laer-breërivierb...